Ray Liotta

Ray Liotta
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Desember 1954
Newark, New Jersey, Verenigde State
Sterfte 26 Mei 2022 (op 67)
Santo Domingo, Dominikaanse Republiek
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Liotta (18 Desember 1954 - 26 Mei 2022) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Narc (2002), en Revolver (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search